RR
Retha R
1 reviews | Active since Aug 2015
24 Aug 2015, 12:00
Puik diens
Ek is so gelukkig met my nuwe Datsun wat ek gekoop het. Die diens wat ek gekry het by Christine was uit die boonste rakke. Ek sal haar beslis aanbeveel aan enige van my vriende. Baie dankie vir bo gemiddelde diens. Ek sal die ervaring altyd onthou...
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Star Nissan Vereeniging's replyOfficial
24 Aug 2015, 12:38Hello datsungo1,
Welkom by Star Datsun Vereeniging!
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie compliment vir Christine deur te stuur.
Ons is verheug dat sy u professionele diens gegee het.
U woorde van waardering sal met Christine en haar span gedeel word.
Veilige kilometers met u nuwe Datsun.
Vriendelike groete
Maryke Beyers

Star Nissan Vereeniging's reply24 Aug 2015, 12:38
Official
Hello datsungo1,