Puik Diens
<p>Ek wil net vir Phillip Nel BAIE DANKIE sê vir die puik diens sover met my nuwe Datsun Go. Hy gaan regtig uit sy pad met aflewering en selfs toe ons kom kyk na die kar toe help hy ons buite gewone besigheidsure. </p> <p>Die "after sales service" wat ons van Phillip kry is fantasties en hy gaan voorwaar uit sy pad en ek kan maar verseker weet dat alles wat hy belowe het word gedoen sonder a****ling. Dankie Phillip!!! Lorraine Botha </p>
Welkom by Star Datsun Vereeniging!
Dit is fantasties om te hoor dat u tervrede is met Phillip se diens en dat u ook goeie naverkope diens ervaar het.
Geniet elke oombelik van u nuwe voertuig en ****ak gerus vir Phillip sou u iets benodig.
Ster groete
Maryke Beyers