NK
Nico K

1 reviews | Active since Mar 2013

25 Jul 2016, 09:07

Phillip Nel: Star Nissan se Ster.

<p>Dankie Phillip vir uitstekende diens. Jy en die span wat jou help met finansiering ens maak dit n plesier om n voertuig te koop. Selfs bereid om op n Sondag af te lewer omdat ek te besig was deur die week. Great!!!</p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply25 Jul 2016, 09:12
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging!

Ons is verheug om te hoor dat Phillip mooi na u benodighede om gesien het.

Laat weet ons asb sou u enige iets benodig.

Ster groete

Maryke Beyers