RH
Rina H

1 reviews | Active since Mar 2018

22 Mar 2018, 10:02

Phillip en Janie nel..

Graag wil ek hiermee terugvoer gee oor ‘n hoogs aangename besigheidstransaksie met ‘n baie bekwame verkoopspersoon, Phillip Nel. Ons het ongeveer 4 maande gelede al oorweeg om die Navara te vervang, Philip het ons destyds gehelp en dit dan die rede waaarom ons weer met hom ****ak gemaak het. Ons het lanklaas iemand beleef met soveel profesionaliteit, passie en kennis van sy produk soos Phillip.

Baie dankie vir julle ongelooflike goeie diens en die produk waarmee ek nie enige fout tot dusver kan kry nie.

Dankie Phillip en Janie vir al julle hulp, dit was net n plesier om by julle n voertuig te koop... Julle is nie meer vir ons vreemdes nie, julle is vir ons vriende....

Baie Dankie

Groete

Rina en Gideon Hugo.....

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply22 Mar 2018, 10:14
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging.

Ons is verheug om te hoor dat u goeie diens van Phillip en Janie af ontvang het en dat u gelukkig is met die produk.

Geniet die nuwe voertuig en ****ak ons gerus sou u iets benodig.

Ster groete

Maryke Beyers