SG
Susan G

1 reviews | Active since Nov 2017

24 Nov 2017, 11:21

Phillip and my beautiful Datsun

Wonderlik. Stap laasweek Vrydag in en ry Gister (Donderdag) uit met my pragtige motor, sonder die rooi fluweellap (hoe statig het my nuwe ryding gewag so onder die fluweel), 'n bottel sjampagne en sjokolade. Dankie Phillip vir jou vriendelikheid, hulpvaardigheid en vreeslike mooi maniere met ons. Jy sal dit nog ver bring. Dankie ook vir jou geduld met ons en ons baie vrae. Phillip is tops!!!

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply24 Nov 2017, 13:24
Official

Welkom by Star Datsun Vereeniging.

Ons is saam met u opgewonde oor u nuwe voertuig en wens u veilig reise toe. ****ak ons gerus sou u iets benodig.

Ster groete

Maryke Beyers