JF
Joranie F

1 reviews | Active since Jun 2017

15 Jun 2017, 15:21

Ongelooflike ervaring!

<p>Christine Labuschagne se diens was uitsonderlik. Dit was die maklikste karkoop van ons lewe.</p> <p>Sy doen moeite en niks was te veel vir haar nie. Ons gaan verseker weer terug kom na Star Nissan Vereeniging!!</p> <p>Dankie</p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply15 Jun 2017, 15:28
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging

Dankie vir u kompliment. S***el gerus sou u iets benodig.

Geniet u nuwe voertuig en ry veilig.

Ster groete

Maryke Beyers