AT
Armand T

1 reviews | Active since Jul 2016

25 Jul 2016, 17:43

Navara Kingcab

<p>Christine, die Bakkie is freaking amazing......Ek dog 6de rat is net die patrad, maar NEE NEE, ek overtake sommer twee lorries nou op die oop pad....dankie vir my Navara Kingcab en jou diens Christine....dis net AMAZING.....</p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply25 Jul 2016, 17:45
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging!

Dis wonderlik om te hoor dat u te vrede is met u nuwe Navara Kingcab.

Dis ook fantasties dat Christine vir u goeie diens gelewer het.

Laat weet asb as daar enige iets is wat ons vir u kan doen.

Ster groete

Maryke Beyers