MS
Marietta S

1 reviews | Active since Apr 2017

29 Apr 2017, 17:55

My heel eerste nuwe Datsun

<p>Christine, so baie dankie dat jy my drome waar gemaak het om ook my eie motortjie te kan koop. Dankie vir die puik diens. Sal jou voorwaar aanbeveel. </p> <p>Marietta Strauss</p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply29 Apr 2017, 18:09
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging

Ons is baie bly dat u goeie diens ontvang het by Christine.

S***el ons gerus as u iets benodig.

Ster groete

Maryke Beyers