PM
Petrus M

1 reviews | Active since Oct 2018

24 Oct 2018, 11:34

More than I EXPECTED!!!

Baie dankie Christine Labuschagne vir haar uitstekende diens. Ek het al die pad van Limpopo af gekom om my bakkie by haar te koop. Sal haar aanbeveel by al my vriende.

Baie dankie Petrus Motati

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply24 Oct 2018, 11:49
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging

Ons is bly om te hoor dat u goeie diens ontvang het. S***el haar gerus as u enige iets benodig.

Ry veilig terug en geniet die voertuig.

Ster groete

Maryke Beyers