RR
Retha R
1 reviews | Active since Mar 2015
25 Mar 2015, 19:46
Komplimente aan HIERDIE verkoopsdame!!!
Ek is in die proses om n Datsun Go Lux te koop by Star Nissan Vereeniging. Vir Christine Labuschagne is niks te veel moeite nie...sy maak seker dat ek tevrede is met my nuwe voertuig. Sy is baie profesioneel in haar diens en beslis n aanwins vir Star Nissan. Ek sal Star Nissan en Christine Labuschagne by al my vriende aanbeveel. <div><br></div><div><em>(Supplier name changed from Nissan South Africa to Star Motor Group by Hellopeter.com)</em></div>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Star Nissan Vereeniging's replyOfficial
31 Mar 2015, 09:14Hello rethaleroux,
Welkom by Star Datsun Vereeniging!
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Christine deur te stuur.
Ons is verheug dat sy u professionele diens gegee het.
U woorde van waardering sal met Christine en haar span gedeel word.
Vriendelike groete
Maryke Beyers

Star Nissan Vereeniging's reply31 Mar 2015, 09:14
Official
Hello rethaleroux,