sS
sarah S
1 reviews | Active since Mar 2016
14 Mar 2016, 15:03
Great service from Christine Labuschagne
Wonderlike diens ontvang deur Christine Labuschagne by star nissan vereeniging. Sy het regtig uit haar pad gegaan om te help met die koop van ons bakkie. Het aan haar verduidelik waarvoor ons die bakkie wil gebruik sy het al die spesifikasies uithou vermoe met ons bespreek. Was verras met die aflewering van die voertuig, die voertuig was, of dit my eerste voertuig was met n strik om my geluk te wens. Sal beslis weer terug gaan na haar toe in die toekoms.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Star Nissan Vereeniging's replyOfficial
14 Mar 2016, 15:05Hello louisamarais,
Welkom by Star Nissan Vereeniging!
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Christine deur te stuur.
Ons is verheug dat sy u professionele diens gegee het.
U woorde van waardering sal met Christine en haar span gedeel word.
Geneit u nuwe voertuig.
Vriendelike groete
Maryke Beyers

Star Nissan Vereeniging's reply14 Mar 2016, 15:05
Official
Hello louisamarais,