1 reviews | Active since Dec 2016
Great diens
<p>Baie dankie Phillip Nel vir jou uitstaande diens, jy het regtig die ekstra myl gestap. Self toe Phillip in die hospitaal was het hy my laaste paier werk gereel. Dankie ook vir jou P.A se friendlike diens. Julle is n briljante span en ek sien jou defnitief in die toekoms.</p>
Welkom by Star Nissan Vereeniging
Dit is fanaties dat u goeie diens ondervind het al was hy afwesig. Ons dank u vir die tyd wat u geneem het om hierdie kompliment vir hom te los.
Geniet u voertuig en laat weet ons as daar enige iets is wat u benodig.
Ster groete
Maryke Beyers