mP
magda P

1 reviews | Active since Feb 2017

10 Feb 2017, 15:49

Grace

<p>Ons wil net baie dankie se aan Phillip Nel se puik diens met die koop van ons nuwe Datsun Go. Star Nissan se personeel is baie vriendelik, hulpvaardig en 24/7 daar as jy hulle nodig het. Nogmaals baie dankie Phillip vir jou puik diens !!!</p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply10 Feb 2017, 15:55
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging!

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Phillip te los. Maak asb seker dat u hom s***el sou u enige iets benodig.

Ry veilig en geniet u nuwe voertuig.

Ster groete

Maryke Beyers