KL
Kobus L

1 reviews | Active since Nov 2016

22 Nov 2016, 15:12

Goeie waarde vir geld....

<p>Christine, baie dankie vir jou geduld en vertroue in my toe ek so lank gevat het met die aankoop van my Qashqai. Dit is regtig waarde vir geld. Weereens, baie dankie.</p> <p>Kobus Lombard</p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply22 Nov 2016, 15:25
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging!

Ons is verheug om te hoor dat Christine u geduldige en betroubare diens verleen het.

Geniet u nuwe Qashqai en laat ons weet sou u enige iets benodig.

Ster groete

Maryke Beyers