1 reviews | Active since Jul 2017

07 Jul 2017, 15:18

Goeie ervaring

<p>Ek is die eienaar van 'n Nissan NP 200 8 valve. Na 'n toer van 14 dae in Namibia met 'n sleepwa aangehak met 'n tent op . Na 7500 kilometer (waarvan 4000 kilometer grondpad) het die bakkie vir ons uitstekende diens gegee. Die grondpaaie was regtig baie sleg. Ek wil graag vir Nissan prys vir die produk wat hulle verkoop. My dank ook teenoor Nissan Vredenburg vir die diens wat gebied is. (Johan Rheeder)</p> <p> </p> <p> </p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply07 Jul 2017, 15:44
Official

Welkom by Star Nissan.

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee, dit is altyd lekker om van 'n gelukkige kliënt te hoor. Nie te min, sou u enige probleme ondervind is ons op bystand om te help.

Ons dra graag u kompliment oor aan Johan en die span.

Geniet nog vele kilometers op u voertuig.

Ster Groete.

Maryke Beyers