HR
Henry R

1 reviews | Active since Mar 2017

30 Mar 2017, 19:16

Goeie diens...

<p>Sulke goeie diens is moeilik om te glo. Baie dankie Christine vir al jou moeite. Van die aansoek tot aflewering in Lindley na ure....FANTASTIES!!!!!</p> <p>Dankie</p> <p>Henry Randall</p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply30 Mar 2017, 19:26
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging

Geniet u voertuig en s***el ons gerus sou daar enige iets wees wat u benodig.

Dankie dat u die kompliment vir Christine gelos het.

Ster groete

Maryke Beyers