CL
Christine L

1 reviews | Active since Jun 2018

23 Jun 2018, 03:21

Flinke diens!!!

Baie dankie aan Christa Victor vir die vinnige diens van my voertuig. Was gereed in n rekord tyd. Baie dankie Christine Labuschagne

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply23 Jun 2018, 07:37
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging.

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Christa te los.

S***el haar gerus sou u enige vra hê.

Ster groete

Maryke Beyers