JS
Johan S

1 reviews | Active since May 2016

13 May 2016, 13:36

Finansiering op my NP300

Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om vir Vanessa da Sousa te bedank vir al die moeite wat sy gedoen het om my finansiering te reel. Dit was die vinnigste en maklikste transaksie waarmee ek nog te doen gehad het. Absolute vriendelike diens. Ek waardeer dit opreg. Groete Johan Steyn

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply13 May 2016, 13:41
Official
Goeiedag Meneer Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir Vanessa hierdie kompliment te los. Ons sal u kompliment met die res van die span deel. Vriedelike groete Maryke Beyers