1 reviews | Active since Mar 2017
Fantastiese diens.......
<p>Fantastiese diens gelewer deur Christine van Star Nissan. Uit my hart uit wil ons dankie se vir die ekstra myl wat jy gelewer he.Al ons vrae beantwoord, altyd vriendelik, altyd behulpsaam, kom vinnig terug met antwoorde. Die laat aflewering vanaf Vereeniging tot in Brits sommer by ons Voor deur! Verseker sal ons van jou dienste gebruik maak in die toekoms. Was baie aangenaam om te werk deur jou. Nog nooit sulke wonderlike diens gekry nie. Baie baie dankie Christine!!!</p>
Welkom by Star Nissan Vereeniging
Ons hoop dat u die nuwe voertuig terdeë sal geniet. S***el asb vir Christine sou u iets benodig.
Ster groete
Maryke Beyers
Welkom by Star Nissan Vereeniging
Ons hoop dat u die nuwe voertuig terdeë sal geniet. S***el asb vir Christine sou u iets benodig.
Ster groete
Maryke Beyers
