RV
Ruan V

1 reviews | Active since Sept 2017

30 Sept 2017, 08:24

Excellent service on new sales

Baie dankie aan Phillip Nel vir al jou moeite met die koop van ons nuwe np300 dit was net n great om met julle te deal en dankie vir al die kopsere wat julle uit gesort het. Groete Ruan Vermaak

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply30 Sept 2017, 08:44
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging.

Dankie vir die tyd wat u geneem het om dié kompliment vir Phillip te los.

Geniet die NP300 en s***el ons gerus sou u iets benodig.

Ster groete

Maryke Beyers