eM
elmarie M

1 reviews | Active since Jun 2017

30 Jun 2017, 14:47

Diens was puik

<p>Die diens wat Phillip Nel aan ons gelewer het was puik en baie vinnig. Ons sal hom aanbeveel aan enige iemand. Baie dankie</p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply30 Jun 2017, 14:55
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging!

Ons is verheug om te hoor dat Phillip goeie diens gelewer het en dat u tevrede is. S***el ons gerug sou u iets benodig.

Mees belangrik, geniet u nuwe voertuig.

Ster groete

Maryke Beyers