Die STAR Phillip Nel
<p>Ek wil net n GROOT dankie aan Phillip gee vir die puik diens wat hy weer vir my gegee het op my t****e voertuig wat ek by hul gekoop het . En die hele span by STAR Nissan julle Rock . Vir die beste diens gaan na Star Nissan Vereeniging en vra vir Phillip . Dankie van my hele gesin .</p>
Welkom terug by Star Nissan Vereeniging.
Dankie vir die tyd wat u geneem het om vir Phillip hierdie kompliment te los.
Dit is fantasties om te weet dat u elke keer goeie diens ontvang.
Geniet u nuwe voertuig en maak seker dat u ons ****ak sou u enige probleme ondervind.
Star Nissan groete.
Maryke Beyers