DIE BESTE NOG!!!!!!
<p>STAR NISSAN VEREENIGING IS DIE BESTE. AS JY 'N NUWE VOERTUIG WIL KOOP EN SOOS 'N VIP BEHANDEL WIL WORD WAT VRIENDELIK IS EN PROFESSIONEEL IS DIT CHRISTINE LABUSCHAGNE. SO OOK STAAN SY JOU BY MET ALLES AS JY 'N EERSTE KOPER IS. CHRISTINE BAIE BAIE DANKIE VIR JOU VRIENDELIKE PROFESIONELE DIENS EN HULP EN BYSTAND. JULLE IS DIE BESTE!!!!!!</p>
Welkom by Star Nissan Vereeniging
Dankie dat u die tyd geneem het om die kompliment vir Christine te los.
S***el ons gerus sou u iets benodig.
Maar die heel belangrikste is dat u u nuwe voertuig moet geniet en ry asb veilig.
Ster groete
Maryke Beyers