DT
Dezire T

1 reviews | Active since Jul 2017

18 Jul 2017, 15:58

Dankie Phillip Nel

<p>Baie dankie Phillip Nel vir die wonderlike diens. Jy het my baie gehelp. Eks vreeslik gelukkig met my Nissan Qashqai. My volgende Nissan sal ek deur jou ook reel. Baie dankie</p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply18 Jul 2017, 16:02
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging!

Ons is bly dat u u nuwe voertuig geniet en gelukkig is met die diens wat Phillip aan u verskaf het.

S***el ons gerus sou u enige iets benodig, ons het verseker 'n goeie naverkope span wat gereed staan om van hulp te wees.

Ster groete

Maryke Beyers