CU
Corrie U

1 reviews | Active since Jul 2017

30 Jul 2017, 14:23

Dankie Phillip.

<p>Nogmaals dankie Phillip vir die uiterse goeie diens.</p> <p>Alles het glad verloop.</p> <p>Ook dankie vir die aflewering op sondag.</p> <p>Phillip die ster van Nissan.</p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply30 Jul 2017, 14:31
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging

Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om die kompliment te los.

Geniet u nuwe voertuig en s***el gerus sou u iets benodig.

Ster groete

Maryke Beyers