1 reviews | Active since Apr 2017

03 Apr 2017, 09:20

Dankie

<p>Ek wil net vir Phillip Nel van star nissan baie dankie se vir die baie goeie diens wat ek ontvang het vir my nuwe wiele </p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply03 Apr 2017, 09:26
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging

Ons is bly om te hoor dat u goeie diens ontvang het by Phillip. S***el hom gerus sou u iets benodig.

Geniet die nuwe voertuig.

Ster groete

Maryke Beyers