NB
Nadine B
1 reviews | Active since Oct 2017
13 Oct 2017, 13:45
Beste diens ooit
Ek het die beste diens ooit ontvang! Phillip Nel by Star Nissan Vereeniging het uit sy pad gegaan om ons te help! Hy het heeltyd met ons in ****ak gebly en gesé hoe staan die sake! Ek sal enige iemand na hom toe verwys in die toekoms! Hy was ten alle tye vriendelik en altyd behulpsaam! Baie dankie vir alles Phillip!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Star Nissan Vereeniging's replyOfficial
13 Oct 2017, 14:25Welkom by Star Nissan Vereeniging!
Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om die kompliment vir Phillip te los.
Geniet u voertuig en s***el ons gerus sou u iets benodig.
Ster groete
Maryke Beyers
Star Nissan Vereeniging's reply13 Oct 2017, 14:25
Official
Welkom by Star Nissan Vereeniging!
Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om die kompliment vir Phillip te los.
Geniet u voertuig en s***el ons gerus sou u iets benodig.
Ster groete
Maryke Beyers
