CC
Chamoney C
1 reviews | Active since Jun 2017
30 Jun 2017, 15:21
Beste diens ontvang
<p>Baie dankie Chiristine Labuschagne vir die hulp om my eerste kar te koop. Ek waardeer dit baie.</p> <p> </p> <p>Chamoney Crafford </p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Star Nissan Vereeniging's replyOfficial
30 Jun 2017, 15:24Welkom by Star Nissan Vereeniging!
Baie geluk met u eerste voertuig en dat ons kon deel wees van hierdie spesiale oomblik. Geniet dit terdee.
Dankie dat u die tyd geneem het om vir Christine hierdie boodkap te los. S***el haar gerus sou u enige vrae hê.
Ster groete
Maryke Beyers
Star Nissan Vereeniging's reply30 Jun 2017, 15:24
Official
Welkom by Star Nissan Vereeniging!