1 reviews | Active since Sept 2016
Beste diens al die pad van die Vaal Driehoek....
<p>Christine, jy het my hoogste verwagtinge oortref. Van meer as 4 Dealers van reg oor die land, (sluit Port Alfred in) was jy die enigste een wat vir my die beste deal kon uitwerk. Well done Girl!!! Dis hoekom ek REEDS al my vriende en familie jou ****ak nr gegee het. Verwag sommer nog BAIE aflewerings in Port Alfred en PE.</p> <p>Groete</p> <p>Rita De Sousa</p>
Welkom by Star Nissan Vereeniging!
Dit is vir ons fantastiese nuus om te hoor dat ons kliënt gelukkig maak reg oor Suid-Afrika. Ons sal u puimpie met Christine en die span deel.
Maar die belangrikste is dat u, u nuwe voertuig moet geniet en dat u ons asb moet s***el sou u enige vrae hê.
Ster Groete
Maryke Beyers