RS
Rita S

1 reviews | Active since Sept 2016

28 Sept 2016, 17:53

Beste diens al die pad van die Vaal Driehoek....

<p>Die keer wil ek vir Frank dankie se dat hy gehelp het om my twee voertuie by my af te lewer. Al die pad van Vereeniging tot in Port Alfred. Baie baie dankie, julle is 'n GREAT TEAM. Doen so voort!!!!!!!!!!!</p> <p>Groete</p> <p>Rita De Sousa</p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply29 Sept 2016, 07:22
Official

Baie dankie vir u terugvoer oor Frank, ons is bly om te hoor dat nie slegs die verkoops span goeie diens lewer nie maar ook die ondersteunende span.

Ster Groete

Maryke Beyers