JK
Johann K

1 reviews | Active since Oct 2016

17 Oct 2016, 13:15

Beste diens

<p>Ek wil graag vir Christine Labuschagne bedank vir haar diens met die aankoop van my nuwe Nissan NP300. Dit was moeite- loos en profesioneel. Baie dankie weereens.</p> <p>Groete</p> <p>Johann Kruger</p>

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply17 Oct 2016, 13:17
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging!

Dankie dat u Christine se dienslwering met ons deel. Ons sal die pluimpie met haar en die res van die span deel.

S***el gerus as u enige navrae het.

Ster groete.

Maryke Beyers