CL
Christine L

1 reviews | Active since Jun 2018

23 Jun 2018, 03:27

Best Managers!!

Baie dankie aan die werkswinkel bestuurders, Wayne (parte) Mat (Workshop) wat uit hul pad gegaan het om my Lunchbox weer soos n nuwe een te laat ry....Waardeer dit opreg!!! Baie dankie Christine Labuschagne

0
Replies (1)
Star Nissan Vereeniging
Star Nissan Vereeniging's reply23 Jun 2018, 07:42
Official

Welkom by Star Nissan Vereeniging

Dankie die u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Wayne en Mathew te los.

S***el ons gerus as u enige iets benodig.

Ster groete

Maryke Beyers