ZC
Zane C
1 reviews | Active since Mar 2017
21 Mar 2017, 17:20
Best ever !!!!
<p>My seun het sy heel eerste motor gekoop. Dankie Christine vir al die bystand en raad. Die Datsun is voorwaar n wenner. Regtig baie tevrede.</p> <p>Groete</p> <p>Classen gesin</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Star Nissan Vereeniging's replyOfficial
23 Mar 2017, 07:47Welkom by Star Datsun Vereeniging!
Ons is saam met hom opgewonde en hoop dat hy die voertuig terdee sal geniet.
S***el ons gerus sou u iets benodig asb.
Dankie vir die tyd wat u geneem het om vir Christine die kompliment te los.
Ster groete
Maryke Beyers
Star Nissan Vereeniging's reply23 Mar 2017, 07:47
Official
Welkom by Star Datsun Vereeniging!