1 reviews | Active since Apr 2017
Besonderse dank aan
<p>Baie Dankie aan Christine Labuschagne vir puik diens, vriendelikheid en hulpvaardigheid. Sy was die hele tyd in ****ak en het mens baie gemaklik laat voel tydens die hele transaksie. Niks was ooit te veel moeite nie. Dankie vir die pragtige blomme en ontvangs en FLINKE, professionals diens.</p>
Welkom by Star Nissan Vereeniging
Dankie dat u die tyd geneem het om 'n kompliment vir Christine te los. S***el haar gerus sou u iets benodig.
Geniet u nuwe voertuig en wees veilig op die paaie.
Ster groete
Maryke Beyers