1 reviews | Active since Jan 2017
Baie goeie diens!!!!
<p>Baie dankie Christine Labuschagne vir my SPLINTER NUWE Nissan NP300. Ek kan nie glo dat jy die moeite gedoen het om my bakkie al die pad van Vereeniging af na Kimberley toe te bring, en dit nog op 'n Saterdagmiddag. Baie dankie vir die puik diens. </p> <p>Susan Posthumus</p>
Welkom by Star Nissan Vereeniging!
Baie geluk met u nuwe bakkie. S***el ons gerus sou u enige vrae hê of bystand nodig het.
Dankie dat u die kompliment gelos het vir Christine, ons deel dit graag met haar en die res van die span.
Ster groete
Maryke Beyers