Baie dankie Phillip...
<p>Dankie vir die uitstekende diens vanaf n 1000km vêr, vir al die moeite is ons baie dankbaar. Sal julle defenetief weer gebruik in die toekoms en met lof aanbeveel.</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Star Nissan Vereeniging's replyOfficial
30 Sept 2016, 12:28Welkom by Star Nissan Vereeniging!
Ons is bly onm te hoor dat Phillip vir u goeie diens gelewer het, 1000de kilos weg. Ons sal die kompliment met hom deel.
Ons wens u veilig reise met u nuwe voertuig toe. S***el gerus sou u enige vrae hê.
Ster groete
Maryke Beyers
Star Nissan Vereeniging's reply30 Sept 2016, 12:28
Official
Welkom by Star Nissan Vereeniging!