JP
Johan P
1 reviews | Active since Apr 2017
18 Apr 2017, 18:33
Baie dankie Christine...
<p>Baie dankie Christine dat jy my Navara sommer so oor die paas naweek kom aflewer het. Regtig baie goeie diens.</p> <p>Johan Potgieter</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Star Nissan Vereeniging's replyOfficial
18 Apr 2017, 19:05Welkom by Star Nissan Vereeniging!
Ons is baie bly dat u tevrede is met Christine se diens. Ons is altyd net 'n oproep weg.
Geniet u Navara en ****ak ons gerus sou u iets benodig.
Ster groete
Maryke Beyers
Star Nissan Vereeniging's reply18 Apr 2017, 19:05
Official
Welkom by Star Nissan Vereeniging!
Ons is baie bly dat u tevrede is met Christine se diens. Ons is altyd net 'n oproep weg.
Geniet u Navara en ****ak ons gerus sou u iets benodig.
Ster groete
Maryke Beyers