1 reviews | Active since Dec 2017
Baie dankie......
Ek wil baie bsie dankie se vir die spoedige en professionele diens wat ek by Christine gekry het....ek was gestrand vir 2 weke en moes letterlik dag na dag worstel oor hoe ek by die werk en terug gaan kom... ek is baie dankbaar en sal def jul diens aanbeveel... my nuwe karretjie ry baie gemaklik en voel veilig en selfs die feit dat ek kan sien presies hoe ver ek nog kan ry... help baie...????
Welkom by Star Nissan Vereeniging!
Ons is verheug dat ons u uit u delema kon help. S***el ons gerus sou u enige vra hê.
Dankie vir die kompliment vir Christine, ons deel dit graag met haar.
Ster groete
Maryke Beyers