TL
Tania L
1 reviews | Active since Apr 2017
03 Apr 2017, 19:11
Baie dankie
<p>Baie dankie Phillip Nel vir die puik diens, jy is 'n staatmaker. Dankie dat jy uit jou pad gegaan het om ons te help!</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Star Nissan Vereeniging's replyOfficial
03 Apr 2017, 19:39Welkom by Star Nissan Vereeniging
Ons is baie bly dat u goeie diens ontvang het by Phillip. S***el hom gerus sou u iets benodig.
Geniet die nuwe voertuig terdeë.
Ster groete
Maryke Beyers
Star Nissan Vereeniging's reply03 Apr 2017, 19:39
Official
Welkom by Star Nissan Vereeniging
Ons is baie bly dat u goeie diens ontvang het by Phillip. S***el hom gerus sou u iets benodig.
Geniet die nuwe voertuig terdeë.
Ster groete
Maryke Beyers
