EB
Elsabe B
1 reviews | Active since Mar 2017
31 Mar 2017, 13:50
Baie dankie....
<p>Christine, baie dankie vir jou awsome diens. Kan nie glo hoe flink en vinnig jy my deals deurgesit het nie. Dankie vir my pragtige blomme met aflewering. Jy is n saleslady 1000. </p> <p>Unix Electrical</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Star Nissan Vereeniging's replyOfficial
31 Mar 2017, 13:53Welkom by Star Nissan Vereeniging
Ons is baie bly dat u flinke diens vanaf Christine ontvang het en dank u vir u ondersteuning.
S***el ons gerus vir enige navrae.
Ster Groete
Maryke Beyers
Star Nissan Vereeniging's reply31 Mar 2017, 13:53
Official
Welkom by Star Nissan Vereeniging
Ons is baie bly dat u flinke diens vanaf Christine ontvang het en dank u vir u ondersteuning.
S***el ons gerus vir enige navrae.
Ster Groete
Maryke Beyers
