1 reviews | Active since Jun 2016
Aankoop van nuwe voertuig
<p>Met die aankoop van ons nuwe Navara het ons net die beste diens van Christine ontvang. Ons het ons naam op die internet gelos en is binne n uur terugges***el. Vandaar het ons net flinke diens ontvang en is die koop transaksie binne dae afgehandel al is ons woonagtig in Bloemfontein. Die bakkie is by ons huis afgelewer en alles is volledig aan ons verduidelik. Ons kan regtig vir Christine aanbeveel by enige persoon wat n voertuig wil aanskaf. Sulke diens is vandag baie raar en selfs in Bloemfontein kry ons selde sulke hulp!</p>
Baie welkom by Star Nissan Vereeniging!!!
Dankie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Christine te los.
Ons hoop jul geniet jul voertuig baie. Laat weet ons as ons met enige iets kan help.
Ons deel u kompliment met die res van die span.
Ster groete
Maryke Beyers