1 reviews | Active since May 2016
Aankoop van my nuwe NISSAN HARDBODY D/C
Ek is geheel en al verras en baie tevrede met die diens en produk wat ek aangekoop het by STAR NISSAN VEREENIGING. Die verkoops agent Christine Labuschagne, is baie vertroud met haar produk en kon al my vrae beantwoord, ek kan die span enige tyd aanbeveel. Voornemende kopers kan hul beslis ****ak. Dankie Johan Steyn
Welkom by Star Nissan Vereeniging!
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Christine deur te stuur.
Ons is verheug dat sy u professionele diens gegee het.
U woorde van waardering sal met Christine en haar span gedeel word.
Geniet u nuwe voertuig.
Vriendelike groete
Maryke Beyers