Cvds
Chene van der sandt

1 reviews | Active since Mar 2017

22 Jun 2017, 10:53

WEES GEWAARSKU- JOU GELD IS NIE VEILIG BY STANDARD BANK NIE- GEEN BESKERMING

Oor die Desember maand is my geld gesteel uit by rekening uit. oor die R80 000.

Hulle bied geen beskerming nie en tot en met hede geen oplossing gevind nie.

hulle wil heeltyd net sê wat ek moet doen om myself te beskerm, maar wat doen hulle?

Hulle wil nie die geld aan my terugbetaal nie. al my persoonlike inligting is verander op hulle stelsels en die OTP is aan ander nommers gestuur.

ek het 1 sms ontvang dat geld getrek is. (Nie die bedrag nie). Niemand het my ge****ak om te vra hoekom so groot bedrag eweskielik getrek is nie.

Hoe hulle nie kon optel dat alles eweskielik verander het nie... weet ek nie.

Hulle laat jou eenvoudig in die duister.

PASSOP. VAT JOU GELD EN TREK!!

al my kliente wees gewaarsku.

0
Replies (2)
Standard Bank
Standard Bank's reply10 Jul 2017, 12:56
Official

Dear Customer

Thank you for posting the message and allowing us the opportunity to look into the matter.

We will be in contact with you shortly.

Thanks,

Complaint Resolution Centre

Standard Bank
Standard Bank's reply12 Jul 2017, 15:27
Official

Good day Chenevds

As discussed a full assessment will be sent to you shortly. Also please expect a call from our sales team.

Kind regards

Helene