1 reviews | Active since Aug 2016

12 May 2024, 08:48

Watter Bank?????

Dit wil nou voorkom of Standard geen poging wil aanwend om my te antwoord op my navraag nie. Vir hierdie rede is ek nou gereed om na 'n ander bank te skuif en my reëlings is klaar getref. As my navraag (hierdie is die 3de een) nie beantwoord en/of opgelos is teen 31 Mei 2024 nie, dan is ek weg van Standard Bank. Julle diens is tragies en bestaan nie. Die Nuwe Bank se fooie is baie laer, hulle rentekoers hoër en hulle diens 200% beter.

Besluit maar self wat julle na 30 jaar verkies.

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply12 May 2024, 08:56
Official
Geagte Johan, 

Dankie dat jy hierdie kwessie onder ons aandag gebring het. As Standard Bank is ons daartoe verbind om aan u die beste moontlike diens te lewer en sal verseker dat hierdie kwessie omgesien word.  Ons vra opreg om verskoning vir enige ongerief of ongeregverdigde frustrasie wat dit jou veroorsaak het. 

Vriendelike groete 
Standard Bank Hello Peter Team 
***