1 reviews | Active since May 2016
Verstaan nie Afrikaans Nie .TRANSLATE
kan ju dit oorvertel.ek stuur n mail in Afrikaans wat se ek is nou siek en sat dat hulle aanhou om nie vir my state te stuur nie.ek meld in my mail dat hulle by Standard bank seker nie Afrikaans verstaan nie omrede hulle nie die problem kan oplos nie. Nou STUUR N SEKERE NTUSI Luyanda L my n mail en se nie vra nie ek moet dit translate. Verbeel jou dit.Nou weet ek hoekom dit so treurig gaan aan daai kant want hulle met al die amtelike tale wat erken word verstaan nie Afrikaans nie. LOL Geen wonder my problem kan nie opgelos word nie. Dit is die beste wat ek van n instansie sien wat besigheid met die publiek wil doen. Dit is wanneer jy jou besigheid na iemand anders toe vat.Immers is hulle nie die enigste bank nie.
