JH
Jaco H

1 reviews | Active since Aug 2015

02 Apr 2019, 11:36

UITERSE SWAK DIENS

Ek het op die 25/02/2019 n eis (19/016984) ingesit met die storm wat ons gekry het vir my swembad Ek het 'n kwotasie deur gemail met foto op die 25/02/2019 na ********** waar ek tot van dag toe nog niks gehoor het van haar af nie So bel ek maar elke 2 de dag en dan word daar vir my gelieg 18/03/2019 Sthephelo kan my nie help nie 19/03/2019 Tritsho kan my nie help nie 25/03/2019 John kan my nie help nie 26/03/2019 Weer John kan my nie help nie 27/03/2019 Cabelo verwys my na Nevile, wat my help maar die geld word nie release nie 01/04/2019 Thuli belowe die geld is betaal en sal my terugbel maar niemand bel terug nie 02/04/2019 Phumzile belowe die geld sal voor 11 betaal wees en ek sal 'n boodskap kry, dis nou 12 uur en nog niks STANDARDBANK SE DIENS STINK EN NIEMAND WIL OWNERSHIP VAT NIE MOET EK STANDARDBANK LEK ELKE DAG MET 'N TELEFOON REKENING VAN R1500.00 NOU AL EN WAAR EK ELKE 2DE DAG WATER MOET INTAP IN MY SWEMBAD WANT STANDARDBANK IS TE SLEG OM DIE GELD UITTEBETAAL SODAT MY SWEMBAD KAN REGKOM SWAK SWAK SWAK SWAK SWAK SWAK SWAK

0
Replies (1)
Standard Bank
Standard Bank's reply02 Apr 2019, 14:50
Official
Hi Jaco

Thank you for posting a review.

One of our consultants will be in contact with you as soon as possible.

Regards,
Complaint Resolution Centre
***
***