1 reviews | Active since Aug 2016
SWAK OTM IN KROONSTAD
<p>Gister oggend ry ek 05:45 na die plaaslike tak in Cross str omt geld in my vrou se rekening te betaal, net om weer vir die hoeveelste maand te kry dat die ENIGSTE OTM wat jy geld kan by inbetaal, vir die 5de agtereenvolgende maand elke keer as mens daar kom, dit buite werking is!!!Dis absoluut SWA****!ek het al binne gekla by Me Pretoruis en lyk my sy meer deel van die probleem as oplossing, toe die plaaslike tak opgegradeer het, was hul tydelik in kerk gronde met die hele bank, daar het dit beter gewerk en daar was twee, nadat die tak opgegradeer is, was daar geen OTM wat kon geld, ons het maande gewag om die enigstePATETIESE OTM wat blykbaar omtrent net R500 kan vat voor dit "oorvol" is, en dan moet hul wag vir "persoon" kwansuis buite Kroonstad om die OTM te kom leegmaak en dan weer totdat twee persone geld deponeer, dan is die vertraagte OTM weer vol, ek moes gister om 08:15 weer afry om by die laaaaang tou binne die bank te gaan staan om te deponeer, almal kla wat in ry staan, oor die gemors om elke keer binne te gaan staan!!!!! Vraag is, watse GELDE IS DAAR GEMORS MET DIE UPGRADE VAN DIE TAK MET EEN OTM WAT JY KAN GELD IN DEPONEER EN JY STAAN ELKE KEER BINNE DIE BANK IN!!!!ASSEBLIEF, KOM SLUIT HIERDIE PATETIESE TAK EN LAAT BANK WEER IN KERKTERREIN STAAN, DAN KAN ONS DALK WEER OTM'S Hè WAT WERK.Dit kos my dubbel petrol ry gister om een deposito te maa****!EK het laat my vrou 'n rekening by Capitec oopmaak en sy gaan haar rekening die maand sluit by jul, so kan mens nie aangaan nie!!!!VERBY PATETIES!!!!</p>
Good day Deon Bester
Thank you for your posting.
Please note that further details have been requested from you via email in order for us to address your concerns.
We await your response.
Best regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
Good day Deon Bester
Thank you for your posting.
Please note that further details have been requested from you via email in order for us to address your concerns.
We await your response.
Best regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
Good day Deon Bester
Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.
This matter was allocated to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.
Kind regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
Good day Deon Bester
Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.
This matter was allocated to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.
Kind regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
