1 reviews | Active since Aug 2015
SWAK DIENS EN GEEN DIENS WEEREENS VAN STANDARDBANK AF
Standardbank BluMobi afdeling is pateties Ons sukkel vanaf die 03 Januarie 2022 om te kan swipe maar niks werk nie, ons moet vir ons kliente se trek geld of betaal oor want ons swipe masjien werk nie Standardbank sal GEEN klient in kennis stel dat die swipe masjien nie meer werk nie, ons bel en dit word vir ons vertel 'n ander masjien word gestuur, na 'n week moet ons weer bel en nou is dit 'n ander verskoning, die masjien moet geupdate word maar geen kommunikasie sal deur gegee word vir Standardbank se kliente nie, ons moet maar ruik en op telefoon le heel dag wat hulle is te sleg om 'n kommunikasie te stuur REGTIG STANDARDBANK WAARHEEN GAAN JULLE GEEN DIENS WANT ONS KRY REGIT GEEN DIENS MEER UIT DIE BANK UIT NIE
