wE
wayne E
1 reviews | Active since Jun 2019
05 Feb 2026, 15:25
Swak Diens
Ek is uiters teleurgesteld in Standard Bank se diens. Ek het aansoek gedoen vir ’n karlening en ná herhaalde opvolg het ek steeds geen terugvoering ontvang nie. Geen oproep, geen e-pos, geen verduideliking nie. Dis onprofessioneel en wys ’n totale gebrek aan respek vir kliënte se tyd. As dit is hoe hulle nuwe besigheid hanteer, wil ek nie eers dink hoe dit gaan wees as daar probleme is nie. Ek sou Standard Bank nie aanbeveel vir voertuigfinansiering nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Standard Bank's replyOfficial
05 Feb 2026, 15:53Standard Bank's reply05 Feb 2026, 15:53
Official
