1 reviews | Active since Dec 2013
swak diens
Gister gaan daar op by vrou se foon n sms af wat wys daar is R788.42 debiet order wat terugverwys is op haar rekening, met navraag by nr *** van krediet kaart word sy deur Tausee gewys daarop dat wys die debiet order wat ALTYD die 1st van 'n maand aangebied word, nou op 29 Maart afgegaan het, die reeling wat sy met standard bank het, is dat die 1st van elke maand gaan daar automatiese debiet order deur, sy was al verskeie kere by di plaaslike bank waar sy hul daarop attend maak sy kry nie haar state per pos nie, op 19 Maart gaan sy na die plaaslike tak waar sy deurgesit word na JHB om haar krediet kaart te laat verander na haar e-mail adres, GEEN email gekry nie, nou vertel die Tausee haar dat omrede Feb slegs 29 dae het, het die debiet order datum verander, dit is loutere onssin, as jou debiet order deurgaan op die 1st, maak dit nie n hel saak hoeveel dae die maand het nie, nou moes sy omtrent R100 se bankkoste betaal vir onbetaalde item, haar skoon rekord op haar rekening daarmee heen oor *** beslissing van die bank, ons gaan die saak rapporteer by die onbudsman,die onbetaalde kostes sal teruggeskrywe word en 'n amptelike brief van verskoning sal aan haar aangebied word
Thank you for your posting.
Please note that further details have been requested from you via email in order for us to address your concerns.
We await your response.
Best regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
Thank you for your posting.
Please note that further details have been requested from you via email in order for us to address your concerns.
We await your response.
Best regards
Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***
